Lekker S.A Huis kom kyk (London Leyton, Price: £85pw)

05-06 ||  Readers: 0

More articles from:

http://www.gumtree.com/cgi-bin/list_postings.pl?posting_cat=70 Flats, flatshare rentals, North London - find a flatshare online
Latest posting for London flatshare - double rooms in North London
31675     0

Hi ons het n lekker huis in Leyton (Zone 3) en ons will graag weer Afrikaanse mense in die huis kry Die mense in die huis is huis toe want hulle visas is klaar) Vat so 20min tot in Tottenham Court Road (Zone 1 Vir die van julle wat Zulu s toe gaan dit is maklik om daar uit te kom die W14 bus stop net buite Zulu s en Leyton Tube stasie is so 5min se stap. Die Shopping Center is net voor jy die stasie kry. Daar is n Asda T.K. Maxx Next Kfc Gym Curry s en Burger King en Bank tellers. Ons kuier en braai so nou en dan by die huis maar dit is nou nie elke naweek nie. Elke kamer het sy eie yskas en die huis het Sky Tv computer met internet vir die huis se gebruik. Single room £85.00 pw Al die Bills is in gesluit in die prys. Ons vra twee weeke se rent en twee weeke se deposito wanneer jy in trek.
Like this article? Click “Recommend” to let others know your interest. Click "Tool Box"-> "Save" to add this article as your favourite.

Articles: